'n Strelende lipsalf met skaaptalg, heuning, byewas.Kies tussen Karoo Malva (geranium) en Naglug (peperment) Anders as ander lipsalf hoef jy dit nie permanent te gebruik wanneer jy eers begin nie.
***
Indulge your lips with this soothing balm, enriched with nourishing sheep tallow, sweet honey and beeswax. Choose between Karoo Malva (geranium) and Naglug (peppermint) Perfect for keeping lips soft, hydrated, and naturally cared for.
Karoo Malva (geranium) Lip balm
RÂ 80,00Price
















