Die kern van al O, VET! produkte is kwaliteit hormoon-vrye Klein Karoo skaaptalg(tallow) wat help om die vel te kalmeer en hidreer. Hierdie produk bevat geen essensiële olies nie en slegs talg en kasterolie. Dit is geskik vir babas en diegene met sensitiewe velle.
***
At the core of all O, VET! products is high-quality, hormone-free Klein Karoo sheep tallow, which helps to soothe and hydrate the skin. This product contains no essential oils, only tallow and castor oil. It is suitable for babies and those with sensitive skin.
Die Kern lyfsalf / Body Balm
SKU: 0006
R145,00Price
- Free range Klein Karoo lamb tallow (fat)
- Hexane free cold pressed Caster oil












