top of page

'n Moet-hê vir alle huishoudings of handsak.

Vir geringe skrape, vel-uitslae, gebarste hakke, muskietbyte, nuwe tatoeëermerke en puisies. Talle mense met dermatitis of ekseem het ook verligting gevind met die salf. 

Die kern van hierdie strelende balsem is suiwer skaaptalg (tallow),  wat die vermoë het om die vel se natuurlike genesingsproses aan te wakker. Dit bevat kasterolie, bekend vir sy antimikrobiese en anti-inflammatoriese eienskappe. Sinkoksied verskaf 'n beskermende laag wat jou vel beskerm teen eksterne irritante terwyl dit ook genesing van die vel versnel. Die essensiële olies – naeltjie, tiemie, laventel, patchouli en teeboom – het elk hul eie unieke antiseptiese en kalmerende eienskappe.

Die potjie hou lank want 'n klein bietjie het groot oemfh. 

 

***

 

For minor scrapes, rashes, cracked heels, mosquito bites, new tattoos, and pimples. Many people with dermatitis or eczema have also found relief with this balm.

At the heart of this soothing balm is pure sheep tallow, known for its ability to support the skin’s natural healing process. It contains castor oil, celebrated for its antimicrobial and anti-inflammatory properties. Zinc oxide provides a protective barrier against external irritants while also speeding up skin recovery. The essential oils – clove, thyme, lavender, patchouli, and tea tree – each bring their own unique antiseptic and calming benefits.

The little jar lasts long, as a little goes a long way.

Genesende Balsem / Healing Balm

SKU: 0005
R160,00Price
Quantity
    • Tallow (Klein Karoo lamb fat)
    • Cold-pressed Olive oil
    • Hexane-free Caster oil 
    • Beeswax 
    • non-nano Zinc Oxide 
    • 2% Essential oils (Clove, Thyme, Tea tree, Lavender, Patchouli)

You Might Also Like

bottom of page