top of page
image_20250211183242_2xo.png

SKAAPTALG VOORDELE

Dierevet word deur mense al vir duisende jare gebruik. As 'n ligbron, 'n voedselbron en 'n produk om die vel te voed en beskerm. 

​

Hoekom skaapvet vir jou vel?

Die lipied-samestelling van talg (tallow) is byna dieselfde as die van die mens se eie sebum (olie van die vel). Dit beteken dat dit maklik geabsorbeer word sonder om porieë te verstop. Dit voed jou vel, help om vel elastiteit te verbeter en dit voel ook heerlik op jou vel!

​

Wat van die reuk?

Ons skaaptalg is verskeie keer gefiltreer om te verseker jy gaan nie soos 'n skaaptjoppie ruik nie. Ons skaapvet ruik effens soos botter. 

​

Ons gebruik goeie kwaliteit essensiële olies. Nie net omdat dit effektief is en self voordele vir jou vel inhou nie maar ook omdat dit heerlik ruik!

​

​

THE BENEFITS

Die geheim van ons voorsate in velsorg vasgevang

Common Reed

PAULI

"Ek het die Genesende Balsem gebruik vir my ekseem op my kopvel. Dit het wondere verrig. Kan ek dit in kruiwa-vragte aankoop?
Beauty Spa

LIELA

"It feels so luxurious when I apply it to my skin. The smell of Vars Bries is amazing." 
Beauty Portrait

JANINE

"Healing cream - this is the showstopper in my opinion.
        Any minor scratch or bite,         eczema,  dry skin, small 
          pimples and   
          cuticle cuts /infections.... literally amazing stuff!!!
bottom of page