Dié ryk, voedende balsem se reuk word gekenmerk deur Roosmalva & Ylang-ylang. Die basis van die salf is die beproefde eeu-oue bestandeel, talg (tallow), wat die vermoë het om die vel diep te bevogtig en te vernuwe. Hierdie balsem bied intense bevogtiging, maar is tog ook lig op jou vel.
Die produk bevat geen stabiliseerder of preserveermiddels nie en die tekstuur kan dus van blik tot blik verskil.
***
This rich, nourishing balm carries the distinctive scent of geranium, neroli and ylang-ylang. Its base is the time-honoured ingredient tallow, renowned for its ability to deeply moisturise and renew the skin. The balm delivers intense hydration while remaining light on your skin.
The product contains no stabilisers or preservatives, and the texture may therefore vary.
In Bot Lyfsalf / Body Balm
- Tallow (Klein Karoo lamb fat)
- Cold-pressed Olive oil
- Hexane-free Caster oil
- 1.5% Essential oils (Geranium, Neroli, Ylang-ylang, Frankincense)












