Die baba boudsalf kan op pasgebore babas gebruik word. Die hartjie van die boudsalf is skaaptalg (tallow). Al die bestandele in die boudroom help om 'n beskermende laag oor jou baba se boudjies te vorm en help ook om enige brandboude te kalmeer sonder dat dit brand wanneer jy dit aansit.
Omdat dit geen stabiliseerders of preserveermiddels bevat nie, kan die tekstuur effens van blikkie tot blikkie verskil.
***
The baby bum balm is gentle enough for use on newborns. At its heart is sheep tallow, chosen for its deeply nourishing and protective qualities. Every ingredient in this balm helps form a gentle barrier over your baby’s skin while soothing and comforting any irritated areas — without causing a sting when applied. Because it contains no stabilisers or preservatives, texture may vary slightly from batch to batch, reflecting its natural, handcrafted quality.
Baba Boudjiesalf / Bum balm
- Sheepfat (Karoo sheep tallow)
- Hexane free Caster oil
- Beeswax
- Bentonite Clay
- No nano Zinc Oxide
- Lavender essential oil (0.5 %)












