Laat die dag stadig wegsmelt terwyl die geur van vanielje, bergamot en laventel jou omvou. Hierdie lyfsalf is gemaak met die eeu-oue bestandeel, skaaptalg, wat jou vel diep en natuurlik voed. ‘n Stil, aromatiese reis na droomland toe.
Die vanieljegeur kom van regte vanieljebone (Vanilla planifolia). Dit is nie 'n sintetiese gegeur nie. Die produk bevat geen stabiliseerders of preserveermiddels nie en elke blikke se tekstuur kan effens verskil.
***
Pause for a moment and feel the warm embrace of vanilla & citrus. This luxurious balm is scented with Vanilla, Bergamot & Lavender. The hero ingredient is free-range sheep tallow.
A quiet, aromatic journey to dreamland.
The vanilla scent comes from real vanilla beans (Vanilla planifolia), naturally extracted from the pods rather than synthetically fragranced. This product contains no stabilisers or preservatives, and the texture of each jar may vary slightly.
Sluimer Lyfsalf / Body Balm
125ml













