top of page
  • Facebook
  • Instagram

Die wysheid van ons voorsate in velsorg vasgevang

Ontdek die rustigheid in eenvoud

LYFSALF

Bederf jou sintuie en jou vel met ons lyfsalf-reeks wat sorgvuldig vervaardig is om jou vel te voed.

Die hoof bestandeel is skaaptalg (tallow) wat jou vel se eie olies naboots en maklik geabsorbeer word. Dis propvol vitamines en nutriënte.

Deur die eienskappe van kruie en essensiële olies in te sluit ruik die lyfsalwe heerlik. Kies eenvoud, kies die kennis van ons voorsate.

thumbnail_IMG_3566.jpg
natural skincare ingredients with herbs and oils

Kruie-ryke behandelings vir vel en liggaam.
Hierdie versameling is gebou op kragtige kruie-infusies en doelgerigte formulerings wat die vel ondersteun waar dit die meeste nodig is.

Of dit nou is om te kalmeer, te herstel of ongemak te verlig.

Eenvoudige, effektiewe sorg, gewortel in tradisie en gemaak met sorg.

Embracing Connection

Teken in vir spesiale aanbiedinge en nuus

Thanks for submitting!

  • Instagram
  • Facebook

GESIGSORG

Hierdie versameling is geskep om die vel sagkens te ondersteun en in balans te hou. Met ryk, natuurlike bestanddele wat diep voed en die vel se beskermingslaag versterk om natuurlike hernuwing aan te moedig.

Rustige, doeltreffende sorg.

DSCF9294.jpg
pexels-taryn-elliott-5700995.jpg

Hierdie versameling bring die O, VET! gunstelinge bymekaar. Die produkte waarna klante keer op keer terugkeer vir hul eenvoud, doeltreffendheid en sagte, betroubare sorg. Van daaglikse noodsaaklikhede tot doelgerigte behandelings, elkeen het sy plek verdien deur werklike gebruik en julle vertroue daarin.

NATUURLIKE EENVOUD

O, VET! span die krag van die natuur in om velsorgprodukte te skep wat eenvoudig tog voedend vir jou vel is.

Natuurlik, effektief en heerlik op jou vel. EN dit ruik heerlik

Sunlit Mountain Landscape
Tallow balm with bakuchi
bottom of page