Laat die dag stadig wegsmelt terwyl die geur van vanielje, bergamot en laventel jou omvou. Hierdie lyfsalf is gemaak met die eeu-oue bestandeel, skaaptalg, wat jou vel diep en natuurlik voed. ‘n Stil, aromatiese reis na droomland toe.
Die produk bevat geen stabiliseerders of preserveermiddels nie en elke blikke se tekstuur kan effens verskil.
***
Pause for a moment and feel the warm embrace of vanilla & citrus. This luxurious balm is scented with Vanilla, Bergamot & Lavender. The hero ingredient is free-range sheep tallow.
A quiet, aromatic journey to dreamland.
This product contains no stabilisers or preservatives, and the texture of each jar may vary slightly.
Sluimer Lyfsalf / Body Balm
SKU: 010
R230.00Price
125ml













