’n Sagte versameling van vier O,VET! produkte, spesiaal saamgestel vir baba en kind. Ontwerp om die vel te voed, beskerm en streel — van hulle eerste asemteug af tot alledaagse sorg.
- Genesende Balsem – perfek vir jou handsak. Hierdie veelsydige balsem help met klein snye, brandplekke, skraapplekke, insekbyte en puisies, en bring vinnige verligting vir geïrriteerde vel.
- Kern Lyfsalf – ’n eenvoudige, suiwer salf gemaak met net vryloop skaaptalg en kasterolie. Ideaal vir baie sensitiewe velle en om die vel se natuurlike beskermingslaag te ondersteun.
- Sluimer Lyfsalf – ’n strelende lyfsalf met ’n sagte vanieljegeur. Perfek vir ’n rustige slaaptyd-roetine en veilig vir babas ouer as ses maande. (En ma's is ook gek hieroor)
- Baba Boudjiesalf – ’n natuurlike boudsalf wat veilig is vir pasgebore babas. Dit help nie net met brandboude nie, maar werk ook uitstekend vir droë voete, droë kolle en as ’n barrier repair room vir sensitiewe of beskadigde vel vir oud en jonk.
Gentle Care Set
A gentle collection of four O,VET! products, thoughtfully selected for babies and children. Designed to nourish, protect, and soothe the skin — from the earliest days to everyday care.
- Healing Balm – perfect for your handbag. This versatile balm helps soothe minor cuts, burns, scrapes, insect bites, and pimples, offering quick relief for irritated skin.
- Kern Body Balm – a simple, pure balm with almost no smell made with grass-fed sheep tallow and castor oil. Ideal for very sensitive skin and to support the skin’s natural barrier.
- Sluimer Body Balm – a calming body balm with a soft vanilla scent. Perfect for a bedtime routine and safe for babies older than six months. (They're moms love it too)
- Baby Bum Balm – a natural balm safe for newborns. It not only helps with nappy rash, but also works beautifully for dry feet, dry patches, and as a barrier repair cream for sensitive or compromised skin for any age.
Sagte Sorg stel /Gentle Care Set
SKU: 014
ZAR 710.00Price
* Baba Boudjiesalf 125ml
* Genesende Balsem 45ml
* Die Kern lyfsalf 75ml
* Sluimer Lyfsalf 125ml
















