Deur ESTER NATUURLIK
’n Warm, romerige koueproses-seep met klappermelk, heuning en beesvet vir ’n sagte, luukse skuim. Ysteroksiede gee die seep die kleur van die Namib-woestyn. Romeinse kamille en ylang-ylang laat die seep sag tog subtiel soos blomme ruik. ’n Ryk, rustige seep geïnspireer deur die kleure en warmte van die Namib.
***
By ESTER NATUURLIK
A warm, creamy cold-process soap made with coconut milk, honey and beef tallow for a rich, luxurious lather. Iron oxides give Namib its natural desert tones, while cedarwood, Roman chamomile and ylang-ylang create a soft, warm scent with a subtle floral note. A rich, calming soap inspired by the colours and warmth of the Namib.
Namib Seep
ZAR 70.00Price





